Перейти к содержимому

Matriekuitslae 2025

Florries Aanlyn

0:00 / 0:00

Matriekuitslae 2025

1 189 просмотров · 8 мес. назад
Florries Aanlyn
2,73 тыс. подписчиков
1 189 просмотров · 8 мес. назад
Hoërskool Florida spog in die afgelope Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen met puik graad 12-uitslae. Die klas van 2025 behaal ʼn 99.5% slaagsyfer, 242 onderskeidings en 80% leerders slaag met Graadstudie / Baccalaureus.