Перейти к содержимому

As Die Roosboom Weer Sal Bloei - Vos Broere

Marius De Vos - My Unieke Musiek Skatkis

0:00 / 0:00

As Die Roosboom Weer Sal Bloei - Vos Broere

1 361 просмотр · 6 лет назад
Marius De Vos - My Unieke Musiek Skatkis
2,08 тыс. подписчиков
1 361 просмотр · 6 лет назад
Die Vos Broers het plaatopnames gemaak tussen 1947 en 1968. Die drie broers was Nic, Koos & Hendrik Vos, en dan het twee vriende ook onderskeidelik saam met hulle opgeneem nl. Chris Botha en Bertus (Petrus) van Wyk. Hulle het ook saam met Betsie Pretorius opgeneem. Dis interessant om te let dat Koos en Hendrik op hierdie debuut-78 van hulle se oorspronklike druk as die Vos Broere aangegee word. Die fout is dadelik reg gemaak op die plaat se tweede druk en verander na Broers, wat dan hierdie "foutiewe" druk baie kosbaar maak. (Trek - AC 733 - 1947 / A = Rosie Van Die Vrystaat - B = As Die Roosboom Weer Sal Bloei) Aldrie die legendariese broers is reeds oorlede.