Kleingroepmateriaal | 2026 | Ondersteuning in jou Kleingroep (met JI de Wet)
Oosterlig
0:00 / 0:00
Kleingroepmateriaal | 2026 | Ondersteuning in jou Kleingroep (met JI de Wet)
344 просмотра · 2 недели назад
Oosterlig
4,73 тыс. подписчиков
344 просмотра · 2 недели назад
Welkom by Oosterlig se Kleingroepe!
Mag jou reis saam met jou kleingroep jou help om die beste weergawe van jouself te word.
Kom word deel van die avontuur net soos jy is.
Mag jy getransformeer word en 'n verskil maak in jou wêreld.
Oosterlig se eredienste vind elke Sondag om
08:00 (In-Persoon & Aanlyn) | om 10:00 (In-Persoon) en
om 17:30 (In-Persoon met 'n Q&A) plaas.
Kontak ons by 012 993 5437 | info@oosterlig.co.za
Besoek ons Webtuiste - https://oosterlig.co.za/
Download die Oosterlig-App - https://get.theapp.co/aeeb
(Ons eredienste en En Route Bybelskool is as audio's op ons app beskikbaar)
Volg ons op Instagram - / oosterlig
Like ons Facebook-blad - / oosterlig