Smaak My! twee komediante sit om 'n tafel ...
ontbytSAKE
0:00 / 0:00
Smaak My! twee komediante sit om 'n tafel ...
376 просмотров · 4 дн. назад
ontbytSAKE
8,41 тыс. подписчиков
376 просмотров · 4 дн. назад
Een komediant (en een "wannabe" komediant) stap by ons #BitterLekker Vodcast in en gesels so klein bietjie nonsens. Wie is nou die komediant en wie is die "wannebe" ... Leon Gropp of Alfred Adriaan. Dié twee gesels oor die lewe van 'n komediant, spesifiek die mooi en die moeilik van die bedryf.