Dis nou eers Dinsdag aand… en jy voel klaar gedaan
Pastor Brenda Strength to Live Ministries
0:00 / 0:00
Dis nou eers Dinsdag aand… en jy voel klaar gedaan
23 просмотра · 1 день назад
Pastor Brenda Strength to Live Ministries
518 подписчиков
23 просмотра · 1 день назад
In hierdie boodskap praat Pastoor Brenda oor daai Dinsdagaande wanneer jy voel asof jy reeds ’n hele week se energie gebruik het — maar die week is nog lank nie verby nie.
Miskien was daar reeds baie druk, werk, mense wat iets van jou nodig het, dinge by die huis en verantwoordelikhede wat net aanhou. Vanaand is die herinnering eenvoudig: jy hoef nie nou reeds Woensdag,
Donderdag en Vrydag saam te dra nie. God gee nuwe genade vir elke nuwe dag. 💜
Onthou asseblief om:
💜 Op die kanaal in te teken
💜 Die klokkie te druk sodat jy nie die volgende boodskap mis nie
💜 Hierdie video te deel
💜 Jou gebedsversoek in die kommentaar te los
Vir gebed, berading, kursusse of bediening-inligting:
Pastoor Brenda
Strength to Live Ministries
WhatsApp: 076 971 5353
TikTok: @pastorbrendav
Nuwe TikTok: @pastorbrendastlm
Instagram: Pastoor Brenda Strength to Live Ministries
Facebook: Strength to Live Ministries
X: Pastoor Brenda Strength to Live Ministries
Wil jy Strength to Live Ministries ondersteun, ’n saad saai of jou tiende in die bediening gee?
PayPal: brenvosloo@gmail.com
Of WhatsApp Pastoor Brenda op 076 971 5353 vir die bediening se bankbesonderhede.
Don’t give up.
Don’t give in.
Our God is always working. 💜
#LaatAandMetPastoorBrenda #PastoorBrenda #StrengthToLiveMinistries #Dinsdag #NuweGenade #GodGeeKrag #AfrikaanseBoodskap #ChristelikeBemoediging #AfrikaanseGebed #Vrede #Geloof