Al is ons baie is ons een || Kerk is... #4 || 2 Augustus 2026
Every Nation Okahandja
0:00 / 0:00
Al is ons baie is ons een || Kerk is... #4 || 2 Augustus 2026
36 просмотров · 1 месяц назад
Every Nation Okahandja
216 подписчиков
36 просмотров · 1 месяц назад
Romeine 12:3-8
3Deur die genade wat aan my gegee is, sê ek vir elkeen van julle dat jy nie meer van jouself moet dink as wat jy behoort nie, maar dat jy jou gedagtes daarop moet instel om verstandig te wees, volgens die maat van geloof wat God aan elkeen toebedeel het. 4 Want soos ons baie ledemate in een liggaam het, en nie al die ledemate dieselfde funksie vervul nie, 5 net so is ons, al is ons baie, een liggaam in •Christus, en individueel lede van mekaar. 6 Ons het gawes wat van mekaar verskil, volgens die genade wat aan ons gegee is:
As dit die gawe van profesie is,
beoefen dit dan
in ooreenstemming
met die geloof;
7as dit is om ander te dien,
gebruik dit dan vir dienswerk.
Wie onderrig kan gee,
moet onderrig;
8wie kan bemoedig,
moet bemoediging gee;
wie mededeelsaam kan wees,
moet dit met opregtheid doen;
wie leiding kan gee,
moet dit met toewyding doen;
wie barmhartigheid kan betoon,
moet dit met blydskap doen.