PRAATING S4 EP 02 - BOBBY VAN JAARSVELD
VAN PLETZEN
0:00 / 0:00
PRAATING S4 EP 02 - BOBBY VAN JAARSVELD
45 255 просмотров · 1 год назад
VAN PLETZEN
50,3 тыс. подписчиков
45 255 просмотров · 1 год назад
Vandag se gas is ’n man wat al meer harte gebreek het as ’n BlackBerry op hoërskool!
Hy’s ’n sanger, ’n akteur, ’n pa... en ’n permanente emosionele landskap in die hart van Afrikaanse popmusiek.
Hy’s die enigste mens wat ’n traan, ’n windpomp én ’n spierhemp gelyk kan laat sin maak. Die stem van ’n engel met abs soos ’n kobbelsteen-voetpaadjie in Tuscany.
Die tannies love hom — en haat hom — afhangende van of hy sing of op die silwerdoek is.
Tannies, maak gereed vir die een en enigste Bobby van Jaarsveld!
Tune in to luister to your gunsteling platform here: https://bit.ly/prs4_02
As jy of jou brand wil Partner op 'n PRAATING Episode, Praat with us:
https://www.praating.com/
GROOTHOND: / peachvanpletzen
VAN PLETZEN Instagram: / vanpletz
VAN PLETZEN Merch & Shows: https://vanpletzen.co.za/
Dankie aan almal for kyking, luistering and deeling PRAATING. We waardeer your ondersteuning and your bestaan!
Liefde & Legehness x
Groothond