Перейти к содержимому

WAAR DIE KAROO STIL WORD

Witoorolliefant

0:00 / 0:00

WAAR DIE KAROO STIL WORD

184 просмотра · 4 дн. назад
Witoorolliefant
243 подписчика
184 просмотра · 4 дн. назад
WAAR DIE KAROO STIL WORD 'n Lied oor die besondere mooi van die Karoo, sy uitgestrekte vlaktes, die stilte van die natuur en die mense wat daar leef en werk. Selfs te midde van droogte en swaarkry herinner die skepping ons aan God se grootheid en goedheid. Waar die Karoo stil word, word die hemel nader aan die grond. geskryf deur: Eben Bresler(Witoorolliefant) ek gebruik Ai om my lietjies te genereer. ek skryf self my lirieke. ek gebruik ook spesifieke promps met watter tipe instrumente en die tipe styl wat die lied moet wees. watter stemme gebruik moet word. ek luister na wat gegenereer word en laat dit aanpas of doen dit oor tot ek tevrede is met die eintruseltaat #AfrikaanseMusiek #AfrikaanseCountry #FYVE @amandasmith9328