Wit Wolf Stefaans Coetzee
Die Getuienis
0:00 / 0:00
Wit Wolf Stefaans Coetzee
55 851 просмотр · 6 лет назад
Die Getuienis
25,6 тыс. подписчиков
55 851 просмотр · 6 лет назад
Stefaans Coetzee was deel van die groep, Wit Wolf, wat deel was van die tragedie in die in 1996 Worcester moorde in die Wes-Kaap.
Stefaans vertel wat hom daarna toe gelei het.
Hy vertel ook hoe 'n Afrika ouer, wat ook beseer was in die ontploffing, hom kom vergewe het in die tronk.
Sien die verhaal van die Afrika ouer op:
www.thislifeonline.co.za/how-i-forgave-the-man-who-maimed-me
"Subscribe" vir nog meer toekomstige video opnames.
Mag GOD jou seën!
DIe Getuienis
www.diegetuienis.co.za
#DieGetuienis
LifeFM:
www.lifefm.co.za
www.facebook.com/lifefmsa
Musiek:
Purple Planet:
www.purple-planet.com
Youtube Library
A Quiet Thought
Wayne Jones
/ @waynejonesmusic
Leon Goosen:
www.leongoosen.co.za