BOUWER BOSCH ft. ALMERO - SES VOET DIEP IN VERGIFNIS
Bouwer Bosch
0:00 / 0:00
BOUWER BOSCH ft. ALMERO - SES VOET DIEP IN VERGIFNIS
402 229 просмотров · 10 лет назад
Bouwer Bosch
27,3 тыс. подписчиков
402 229 просмотров · 10 лет назад
Video deur WJ van den Heever
Geskryf deur Bouwer Bosch en Almero
Vervaardig deur Peach van Pletzen, Makkie Auriacombe en Bouwer Bosch.
Mixing & Mastering deur Peach van Pletzen
Lirieke:
Rus in vrede, hier lê ek nou
is jy bang vir die dood of was jy bang vir die lewe
’n huldeblyk van gemorsde tyd
word jy oorweldig deur al die spyt
in die oë van jou geliefdes sien ek wat jy was sien ek wat jy kon wees wat jy moes wees
in die oë van jou geliefdes sien ek hoe jy liefhet sien ek hoe jy bly vrees oor wat sou wees
vergewe jouself jy gaan swaar dra aan al die seer wat jy opgaar
skud die skuld van jou rug af spog met jou letsels
los als nou in die begrafplaas ses voet diep in vergifnis
jy kan nie met ’n tas vol haat in jouself by die hemel aankom nie
ongeduldig blaas ons uit
ongenadig mors ons tyd
heen en weer deur die lewe jaag
vir niks wat saakmaak spyt kom te laat
in die oë van die hartseer sien ek myself rondgegooi deur die lewe
ek is uitgedelf
in die oë van die hartseer moet ek erken dat ek alles probeer het
om die lewe te wen
vergewe jouself jy gaan swaar dra aan al die seer wat jy opgaar
skud die skuld van jou rug af spog met jou letsels
los als nou in die begrafplaas ses voet diep in vergifnis
jy kan nie met ’n tas vol haat in jouself by die hemel aankom nie Thank you for watching, please subscribe to support the channel.
Connect on other platforms:
Website: http://www.bouwerbosch.co.za/
Facebook: / bouwerbosch
Instagram: https://www.instagram.com/bouwerbosch...
Twitter: / bouwerbosch
TikTok: https://www.tiktok.com/@bouwerbosch?l...
Spotify: https://open.spotify.com/artist/5HZFQ...
Apple Music: / bouwer-bosch
Deezer: https://www.deezer.com/en/artist/1539985
Soundcloud: / bouwerbosch
Bookings: info@bouwerbosch.co.za
#BouwerBosch