Mag ek u Vaderhart beter ken (Oudio preek, 5 Julie 2026) Mat 5:43-48
TC du Toit
0:00 / 0:00
Mag ek u Vaderhart beter ken (Oudio preek, 5 Julie 2026) Mat 5:43-48
10 просмотров · 2 месяца назад
TC du Toit
25 подписчиков
10 просмотров · 2 месяца назад
"Julle moet julle vyande liefhê."
Dit is waarskynlik een van Jesus se moeilikste opdragte. Maar is dit werklik die hoofboodskap van hierdie gedeelte?
In hierdie preek ontdek ons dat Matteus 5:43–48 uiteindelik nie by ons vyande begin nie, maar by ons hemelse Vader. Jesus roep ons nie eerstens op om harder te probeer liefhê nie; Hy nooi ons om die Vader se hart beter te leer ken.
#Matteus5 #Bergrede #Vyandeliefde #Vaderhart #KenGod #JesusChristus #Dissipelskap #Koinonia #DieMeesterplan #ChristelikeLewe #Bybelprediking #Evangelie #Geloof #AfrikaansePreek