Minster van landbou spreek produsente toe by RPO-konferensie
Plaas TV / Farm TV
0:00 / 0:00
Minster van landbou spreek produsente toe by RPO-konferensie
982 просмотра · 10 дней назад
Plaas TV / Farm TV
7,57 тыс. подписчиков
982 просмотра · 10 дней назад
Willie Aucamp het tydens die Nasionale RPO-konferensie met produsente gesels oor wat werklik in die Nasionale Departement van Landbou aangaan en sy toewyding tot die rooivleisbedryf en rooivleisprodusente verklaar.