Is dit die Heilige Gees is wat praat? - 3 November - Bybelbrokkies (DAGSTUKKIES VIR STILTETYD)
Danie Matthee
0:00 / 0:00
Is dit die Heilige Gees is wat praat? - 3 November - Bybelbrokkies (DAGSTUKKIES VIR STILTETYD)
1 731 просмотр · 3 ч назад
Danie Matthee
12,6 тыс. подписчиков
1 731 просмотр · 3 ч назад
#dagstukkie #motivering #bybelstudie
In vandag se Bybelbrokkie kom uit Johannes 16:13-14 waar Jesus iets belangriks oor die Heilige Gees leer. Vanjaar se Bybelbrokkies het die tema: 'Jesus het gesê' en ons staan stil by Jesus se woorde in die vier Evangelies en Openbaring. Begin jou dag met God en gebruik gerus hierdie dagstukkie in jou stiltetyd. My gebed is dat hierdie kort Bybelbrokkies jou sal help om jou dag met God te begin, maar nie net dat jy daarna sal luister nie, maar ook self jou Bybel sal lees en sal neerskryf wat jy by God hoor.
Indien jy 'n gebedsversoek het, laat dit asseblief vir my in die opmerkings hieronder.
Om as 'n 'Member' aan te sluit: / @daniematthee
Om die bediening te ondersteun:
Rekeningbesonderhede
Naam: Obed
Bank: Capitec
Spaarrekening no: 1358097036
Takkode: 470010
Om te adverteer of 'n video te borg:
Stuur 'n e-pos na daniem1277@gmail.com
Ek hoop hierdie video beteken vir jou iets en dat God jou daardeur sal seën. SUBSCRIBE en SHARE asseblief ook die video met jou vriende en familie.