Перейти к содержимому

Is die Woord van die Here jou lewens padkaart - Past: Pieter Swanepoel

Woord en Kruis Waarheid

0:00 / 0:00

Is die Woord van die Here jou lewens padkaart - Past: Pieter Swanepoel

93 просмотра · 12 дней назад
Woord en Kruis Waarheid
385 подписчиков
93 просмотра · 12 дней назад
As die Woord van die Here die padkaart vir ons lewe is, die rigtingwyser wat vir ons die regte koers aandui, die waterbad wat ons reinig, die brood wat ons honger stil en die saad wat ons plant, word die vraag soms gevra: “Waarom dan al die name, getalle, diere, plante en al die ander besonderhede wat ons in die boeke en hoofstukke van die Bybel vind?” Ons moet besef dat name en getalle in die Bybel uiters belangrik is. En as name en getalle belangrik is, dan is die name van diere, afmetings en elke ander besonderheid wat ons in die Woord van die Here vind, ook belangrik. Alles wat ons in die Ou en Nuwe Testament vind, is deur God goedgekeur voordat dit neergepen is. Niks is sonder betekenis of doel in Sy Woord opgeteken nie. In hierdie gedeelte verduidelik Pastoor Pieter die belangrikheid en betekenis van name in die Woord van God.