Перейти к содержимому

Water- en Voedingstofopname van Mielies deur die Groeiseisoen

Pannar Seed

0:00 / 0:00

Water- en Voedingstofopname van Mielies deur die Groeiseisoen

664 просмотра · 5 лет назад
Pannar Seed
1,59 тыс. подписчиков
664 просмотра · 5 лет назад
Corné van der Westhuizen, landboukundige van Pannar Saad vir Noordwes, bespreek hoe die mielieplant se wortels in staat is om water- en voedingselemente effektief op te neem, en die blare maksimaal sonlig kan onderskep. Corné behandel die opname van plantvoeding (NPK), water, fotosintetiese aktiewe bestraling en koolstofdioksied deur die mielieplant, en hoe die plant die onderskeie insette opneem (wortels en blare) en dit metaboliseer om dit om te skakel in graan.