Перейти к содержимому

Moet ons nog trou? - 8 Februarie 2026

Ruimsig Gemeente

0:00 / 0:00

Moet ons nog trou? - 8 Februarie 2026

118 просмотров · 7 месяцев назад
Ruimsig Gemeente
601 подписчик
118 просмотров · 7 месяцев назад
Is die huwelik steeds noodsaaklik, of het dit bloot ’n kulturele verwagting geword? Ons leef in ’n tyd waar verhoudings anders lyk as vroeër. Saamwoon, enkelskap en alternatiewe leefstyle is al hoe meer algemeen. Dit laat die vraag ontstaan: Moet ons nog trou? Luister gerus na Stefan Zeelie wat in ons reeks Relevant gesels oor wat die Bybel sê oor die huwelik, die doel daarvan, en of dit steeds ’n noodsaaklike stap in ’n gelowige se lewe is. 💬 Deel gerus jou gedagtes in die kommentaar. 👍 Like en 🔔 subscribe vir nog relevante gesprekke.