Перейти к содержимому

My LIGGAAM/Lyfie | Afrikaanse Kinder Video

Magda Ehlers - Opvoedkundige Kindervideo’s

0:00 / 0:00

My LIGGAAM/Lyfie | Afrikaanse Kinder Video

7 289 просмотров · 9 л. назад
Magda Ehlers - Opvoedkundige Kindervideo’s
27,5 тыс. подписчиков
7 289 просмотров · 9 л. назад
Kinders moet bewus wees van hulle liggaamsdele van kleutertyd af. Lateraliteit (links en regs) moet ook van kleins af ingeoefen word. Hierdie gratis opvoedkundige afrikaanse video leer kinder meer van sy eie liggaam, lateraliteit asook om respek te hê vir elke medemens, al is ons nie almal dieselfde nie. Nadat die kinders hierdie prettige vertelling gekyk het gaan hulle instaat wees om hom/haarself met gemak kan teken. Die konsep van lateraliteit (links en regs) word ook vasgelê op 'n interaktiewe manier. 💥Waarom I can/Ek kan Pleasant memories for educators se GRATIS Afrikaanse Opvoedkunde video’s? 💙 Uniek 💙 Kleurvol 💙 Interaktief 💙 Kindervriendelik (jy kan met ‘n geruste hart jou kind alleen los met ons video’s) 💙 Pas in by enige kurrikulum wat jy reeds gebruik 💙Ontwerp deur ‘n gekwalifiseerde onderwyseres 💙DIT IS GRATIS!!!!!!!! 💥Hoe kan jy ons ondersteun? 💙SUBSCRIBE asseblief op ons kanaal – sodoende bereik ons video’s meer opvoeders en kinders (DIT IS GRATIS!!!!! – Druk net die rooi knoppie) 💙Deel die video skakels en nie die afgelaaide video’s nie – sodoende kry ons meer views en sien meer opvoeders en kinders ons video’s 💙Raak deel van ons ander platforms. Educational platforms: 🌻Pleasant memories – I can/Ek kan – YOUTUBE channel    / @pleasantmemorieseducation-ican   🌻I can/Ek kan Pleasant memories for educators FACEBOOK page:   / icanmagdaehlers   🌻Afrikaans.com webtuiste https://afrikaans.com/leerhulp/pleasa... 🌻I can/Ek kan Pleasant memories for educators INSTAGRAM:   / pleasantmemorieseducation   🌻I can/Ek kan Pleasant memories for educators Tiktok #icanekkantiktok https://www.tiktok.com/@pleasant_memo... 🌻I can/Ek kan Pleasant memories for educators Pinterest https://pin.it/3G7TL4T 🌻Resources that go along with some of our videos (TEACHA): https://www.teacharesources.com/selle... 🌻Volledige Afrikaanse lees program vir jong kinders: https://www.teacharesources.com/produ... Travel and photography: 🌻PEXELS PHOTOGRAPHY https://www.pexels.com/@magda-ehlers-... 🌻Pleasant Memories photography: Instagram https://www.instagram.com/magda_ehler... 🌻VERLOOP VAN HIERDIE VIDEO - Liggaamsbeeld, lateraliteit, teken jouself 00:00 Wat beteken liggaamspersepsie vir kinders in Afrikaans? 00:13 Teken jouself - liggaamspersepsie vir kinders in Afrikaans 01:13 Wat beteken lateraliteit? 03:19 Hoe om jouself te teken - vir kinders in Afrikaans 05:21 Hoe om jou gesig te teken vir kinders in Afrikaans 07:32 Hoe teken ek klere vir my lyfie? 08:06 Agtergrond van jou liggaam se prentjie wat jy geteken het. 08:28 Hoe om jou liggaamsdele te teken op verskillende maniere. 10:58 Hoeveel ogies sien jy van jou maat as hy kant toe kyk? 11:44 Elke mens is uniek en spesiaal - respek vir ander