Перейти к содержимому

TROETELDIERE vir kinders in Afrikaans | LEER VAARDIGHEDE

Magda Ehlers - Opvoedkundige Kindervideo’s

0:00 / 0:00

TROETELDIERE vir kinders in Afrikaans | LEER VAARDIGHEDE

977 просмотров · 9 л. назад
Magda Ehlers - Opvoedkundige Kindervideo’s
27,5 тыс. подписчиков
977 просмотров · 9 л. назад
Hierdie video oor vrolike troeteldier katte, poog om vir juffrou, mamma, ouma en alle opvoeders te wys dat daar 'n moontlikheid van leer vir kinders in alledaagse gebeurtenisse is in Afrikaans. Ons kan Wiskunde, taal, tweede taal en selfs lewenslesse vir kinders leer deur kreatief te wees in alledaagse gebeurtenisse en ervarings. Ek hoop julle vind baat by hierdie video en gaan van nou af weet hoe om in elke situasie 'n leergeleentheid te soek vir die kinders. Educational platforms: 🌻Pleasant memories – I can/Ek kan – YOUTUBE channel    / @pleasantmemorieseducation-ican   🌻I can/Ek kan Pleasant memories for educators FACEBOOK page:   / icanmagdaehlers   🌻INHOUD VAN HIERDIE VIDEO: Hoe om alledaagse dinge in kinders se lewens, te omskep in LEERGELEENTHEDE: Troeteldiere: Katte 00:00 Leergeleenthede en Kommunikasie in Alledaagse dinge vir kinders in Afrikaans 00:41 Kommunikasie vaardighede vir kinders in Afrikaans 01:38 Hoe gebruik ek alledaagse situasies om Wiskunde vir kinders aan te leer 06:29 Hoe gebruik ek alledaagse dinge om klanke vir kinders aan te leer in Afrikaans 07:19 Hoe gebruik ek alledaagse dinge om lees en skryf vir kinders aan te leer in Afrikaans 09:51 Hoe gebruik ek alledaagse dinge om Afrikaanse taal vir kinders te leer 10:39 Hoe gebruik ek alledaagse dinge om Engels 2de taal vir kinders aan te leer 11:52 Hoe gebruik ek alledaagse dinge om Lewenslesse vir kinders aan te leer in Afrikaans 13:11 Idees om alledaagse dinge in kinders se lewens, te omskep in leergeleenthede in Afrikaans