Перейти к содержимому

Op 'n Ernstige Noot 027: Kiki

Radioraps

0:00 / 0:00

Op 'n Ernstige Noot 027: Kiki

36 389 просмотров · 3 года назад
Radioraps
120 тыс. подписчиков
36 389 просмотров · 3 года назад
Kiki het bekendheid verwerf op tiktok gedurende lockdown en so ‘n groot gevolg opgebou. Sy het ‘n baie sterk persoonlikheid en daar is verkeie opinies oor haar veral na die Real Housewives of Pretoria reeks onlangs op Kyknet. As jy dink jy kan haar op som omdat jy haar volg op Tiktok of jy die show gekyk het, dink ek jy moet eers dié episode kyk.