Erediens Sondag 9 Augustus 2026 om 09:00 - Ds Chris Olivier - Spreuke 22:6 & Efesiërs 6: 1 - 4
NG Kerk Drie Riviere-Oos
0:00 / 0:00
Erediens Sondag 9 Augustus 2026 om 09:00 - Ds Chris Olivier - Spreuke 22:6 & Efesiërs 6: 1 - 4
990 просмотров · Трансляция закончилась 1 месяц назад
NG Kerk Drie Riviere-Oos
2,54 тыс. подписчиков
990 просмотров · Трансляция закончилась 1 месяц назад
Erediens Sondag 9 Augustus 2026 om 09:00
Leraar: Ds. Chris Olivier
Skriflesing: Spreuke 22:6 & Efesiërs 6: 1 - 4
Tema: Hoe om van jou kind 'n misdadiger te maak
Onder ons jongmense is groot verwarring oor wat reg en verkeerd is. Wat jy mag doen en wat nie.
As ouer het ons die verantwoordelikheid om ons kinders te lei en moet ons 'n gevoel van sekerheid, geborgenheid en liefde skep. Daarom moet ons nie vir ons kind 'n maat wees nie maar 'n ouer.
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Die Erediens word gelei deur Ds. Chris Olivier en word regstreeks uitgesaai vanuit die Kerkgebou van NG Gemeente Drie Riviere-Oos
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Baie dankie dat jy deel was van ons gemeente familie vanoggend gedurende hierdie Regstreekse Uitsending. Jy is welkom om vir ons 'n Whatsapp boodskap te stuur of kommentaar te lewer op ons Youtube kanaal rakende die diens - Tel: 0724401147
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
USED BY PERMISSION THROUGH OUR:
Streaming PLUS License Number 217505
CCLI Copyright License Number 430313
Liedboek License Number: 500710
Music Reproduction License: 478887
VONKK License: 7005069
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
MET DANK AAN:
Leraar: Ds. Chris Olivier
Orreliste: Lizett Combrinck
Rekenaar & Streaming Klankopname: Martie Olivier
Kerk se klankopname: Martie Olivier
Video opname: Francois Roux