Oggenddiens - Genadevuur - 31 Mei 2026
Pellissier Gemeente
0:00 / 0:00
Oggenddiens - Genadevuur - 31 Mei 2026
393 просмотра · Трансляция закончилась 3 месяца назад
Pellissier Gemeente
2,84 тыс. подписчиков
393 просмотра · Трансляция закончилась 3 месяца назад
Ons gesels oor Jesus se ontbyt saam met sy dissiples op die strand van die See van Galilea (soos Johannes 21:1-14) dit vertel. Kom ontdek hoe die opgestane Christus: leegheid vul, skuld vergewe, en gebroke mense weer nader roep.
Deur: Charles James
Baie welkom by ons erediens- ons glo dit sal vir jou ‘n geseënde geleentheid wees. Laat weet ons asb. van waar af jy inskakel vandag.
As jy gereeld van ver af inskakel sal ons graag met jou wil kontak maak, volg gerus die skakel https://www.ngkerkpellissier.co.za/we... en een van ons leraars sal jou kontak.
Om jou dankoffer of bydrae te maak gebruik gerus een van ons veilige aanlyn opsies by http://www.ngkerkpellissier.co.za/bydrae Jou bydrae maak dit moontlik vir ons om te bedien in God se koninkryk.