Перейти к содержимому

dK Pop-Up | Te veel tegelyk | Ds Thomas Dreyer

Pop-Up Kerk

0:00 / 0:00

dK Pop-Up | Te veel tegelyk | Ds Thomas Dreyer

350 просмотров · 2 дня назад
Pop-Up Kerk
583 подписчика
350 просмотров · 2 дня назад
🏌️ *WOEMA WOENSDAG | Te veel tegelyk* Wanneer ek golf speel, probeer ek soms alles tegelyk onthou: kop af, bal square tref, gewig vorentoe, deurvolg… Teen die tyd dat ek swaai, is daar ’n hele komiteevergadering in my kop aan die gang. En dan speel ek ’n brouhou. 😅 Die lewe voel soms dieselfde. Werk. Kinders. Rekeninge. Gesondheid. Verhoudings. Die toekoms. En iewers tussen alles moet jy ook nog probeer rustig wees. In Matteus 6:34 herinner Jesus ons dat ons nie môre se bekommernisse vandag reeds hoef te dra nie. Jy hoef nie vandag al agtien putjies te speel nie. *Wat is die volgende verantwoordelike tree wat vandag voor jou lê?* Jy het verantwoordelikhede — maar jy het ook ’n Vader. *Gee vandag se volgende tree. Jou Vader is ook reeds in môre.* #WoemaWoensdag #TeVeelTegelyk #Matteus6 #VolgendeTree #Geloof #PopUpKerk