Перейти к содержимому

Pieter Smith, FATMAN, Ichnus - Die Ossewa (Official Music Video)

PieterSmithVEVO

0:00 / 0:00

Pieter Smith, FATMAN, Ichnus - Die Ossewa (Official Music Video)

223 288 просмотров · 7 месяцев назад
PieterSmithVEVO
2 тыс. подписчиков
223 288 просмотров · 7 месяцев назад
Luister na 'Die Ossewa' hier: https://PieterSmithFatmanIchnus.lnk.t... Volg Pieter Smith: Facebook:   / pietersmithmusic   Instagram:   / pietersmith_official   TikTok:   / smithpieter   Volg FATMAN: Facebook:   / fatmanfanpage   Instagram:   / fatmanbrummer   Twitter:   / fatman_brummer   Volg Ichnus: TikTok:   / ichnus   Instagram:   / ichnuswait   Facebook:   / ichnus.wait   X: https://x.com/ichnuswait Lyrics: Pak die ou ossewa En jou ma vir die lang reis As die donker jou vang Sal die sterre die pad wys Laai jou hoed en geweer En jou hart vir die langpad As jy glo wat ek glo Sal ek jou in my tas pak As ek staan voor die berge sal jy my hoor Kaalvoet of met skoene daar sal ek oor As ek staan voor die water sal dit my nie keer Al sal ek moet swem ja, Swem ek daar deur Tussen bosse en bome Donder en weer Oor die eindlose vlaktes Storm en reen Oor die klippe en dorings Gesaai op die pad Loop die roete hier duister Maar ek sal hom vat As ek staan voor die berge ,sal jy my hoor Kaalvoet of met skoene,daar sal ek oor As ek staan voor die water,sal dit my nie keer Al sal ek moet swem ja Swem ek daar deur Al staan ek voor die kranse, die hemel daar bo Al raak dit donker,sal ek aanhou glo As ek staan voor die berge,sal jy my hoor Kaalvoet of met skoene,daar sal ek oor As ek staan voor die water,sal dit my nie keer Al sal ek moet swem ja,swem ek Met bloed in my are,die son op my rug Sal ek hier vooruit ja,en kyk ek nie terug As ek staan voor die water,sal dit my nie keer Al sal ek moet swem ja,swem ek daar deur Met die ossewa sal ek daar deur #PieterSmith #FATMAN #Ichnus #DieOssewa Music video by Pieter Smith, FATMAN, Ichnus performing Die Ossewa.© 2026 Universal Music (Pty) Ltd South Africa