Dis my lewe… of is dit??
Eden Gemeente
0:00 / 0:00
Dis my lewe… of is dit??
1 041 просмотр · Трансляция закончилась 1 мес. назад
Eden Gemeente
2,88 тыс. подписчиков
1 041 просмотр · Трансляция закончилась 1 мес. назад
Wat as jy ontdek dat God jou nie uit jou gewone lewe roep nie, maar juis dáárin?
In Ons is … Buitemense kyk ons na wat dit beteken om met God se groter agenda te leef - by die huis, by die werk, tussen mense en in die wêreld om ons. ’n Boodskap oor roeping, invloed, kompromie, lig wees en die vraag: Wie besit eintlik my lewe?
Jy is nie net ’n toeskouer nie. Jy is God se handewerk, en Hy wil jou gebruik om die wêreld om jou mooier te maak.
In hierdie diens:
𝗣𝗿𝗲𝗲𝗸𝗿𝗲𝗲𝗸𝘀: Ons is
𝗗𝗶𝗲𝗻𝘀𝘁𝗲𝗺𝗮: Dis my lewe… of is dit??
𝗣𝗿𝗲𝗱𝗶𝗸𝗲𝗿: Koos van der Merwe
Laai die preekmanuskrip hier af: https://storage1.snappages.site/VTRH5...