Liturgie – Die 18de Sondag ná Pinkster: Die Teruggawe van die Fees van die Kruisverheffing
Orthodox music Ortodokse musiek in Afrikaans
0:00 / 0:00
Liturgie – Die 18de Sondag ná Pinkster: Die Teruggawe van die Fees van die Kruisverheffing
42 просмотра · 3 нед. назад
Orthodox music Ortodokse musiek in Afrikaans
315 подписчиков
42 просмотра · 3 нед. назад
Die Goddelike Liturgie gevier te Kapel van die Heilige Maria van Egipte, Keurkloof, Robertson op 4 Oktober 2026.
Apostellesings: Gal. 2 : 16 - 20 en 2 Kor. 9 : 6 - 11.
Evangelielesings: Mk. 8 : 34 - 9 : 1 en Mt. 18 : 23 - 35.