Перейти к содержимому

Sal Hy jou dra? | Wanneer die las te swaar word

Rhyne de Bruyn

0:00 / 0:00

Sal Hy jou dra? | Wanneer die las te swaar word

359 просмотров · 2 дня назад
Rhyne de Bruyn
1,02 тыс. подписчиков
359 просмотров · 2 дня назад
Sal Hy Jou Dra is ’n Afrikaanse gospelmusiek, country, lied vir wanneer jy moeg geword het van dra en krag in moeilike tye nodig het — vir elkeen wat lank sterk moes wees vir ander. Wanneer jou hande moeg word, die selfoon laatnag lui en jy in jou hart vra: Kan ek nog gee? Kan ek nog dra? Van jou eerste asem tot jou grysheid is dit Hý wat jou dra. Jy hoef nie nóg ’n las uit eie krag te dra nie. Hy sien die laste wat geen ander oog kan sien, hou jou hande vas en laat jou nie gaan. Hierdie lied is geïnspireer deur God se belofte in Jesaja 46:3–4. Skrifverwysings: Jesaja 46:3–4 Jesaja 41:13 1 Petrus 5:7 Psalm 55:23 Psalm 68:20 Konsep & Lirieke: Rhyne de Bruyn Musiek & stem: Digitaal vervaardig Beeldmateriaal: Digitaal Teken in op die kanaal vir weeklikse Afrikaanse gospelmusiek, troosliedere en Skrif-gebasseerde aanbidding. Voeg hierdie lied by jou eie aanbiddings-snitlys sodat jy dit maklik weer kan kry. #AfrikaanseGospel #countrygospel #GospelSouthAfrica #RhyneDeBruyn #Bemoediging #SalHyJouDra