Die swaar wat niemand sien nie. Markus 1:29-31
Gelowig op Pad
0:00 / 0:00
Die swaar wat niemand sien nie. Markus 1:29-31
593 просмотра · 1 месяц назад
Gelowig op Pad
630 подписчиков
593 просмотра · 1 месяц назад
Van die swaarste dinge in ons lewens gebeur daar waar niemand sien nie: langs die siekbed, in 'n hospitaalkamer, agter 'n toe voordeur...
Dan begin mens wonder: Die Here is groot en almagtig, maar sien Hy ook my kleiner verborge nood raak?