Перейти к содержимому

Filippense 1:6, 2:13

SA Gemeente / SA Congregation

0:00 / 0:00

Filippense 1:6, 2:13

51 просмотр · 9 дн. назад
SA Gemeente / SA Congregation
141 подписчик
51 просмотр · 9 дн. назад
Hier in die VK is ons kerk meer as net ’n byeenkoms van gelowiges, dis ook ’n plek waar ons Suid-Afrikaners, ’n tuiste vind, dis ons mense hierdie, dis waar ons by ons mense saamkom en die Here aanbid… is dit kerk? Ja… maar ook nee, want die kerk is groter en dieper en meer. En die belangriker vraag wat ons moet vra oor kerk is: Waarmee is God besig? Nie in die eerste plek wat is ons planne en behoeftes en drome en wat moet ons doen nie en wat vir ons werk nie… maar wat is God mee besig – in jou en in my… en in ons kerk - wie is ons besig om te word? Dit is waar God begin met kerk.