Перейти к содержимому

HEMELBESEM aka Simon Witbooi | That's So Life Podcast | NAZLI FREDERICKS

Cape Conscious Media

0:00 / 0:00

HEMELBESEM aka Simon Witbooi | That's So Life Podcast | NAZLI FREDERICKS

2 367 просмотров · 2 года назад
Cape Conscious Media
2,82 тыс. подписчиков
2 367 просмотров · 2 года назад
HemelBesem (alias Simon Witbooi) is 'n Suid-Afrikaanse kletsrymer. Hy het grootgeword in Blackheath een van die suidelike voorstede van Kaapstad, Wes-Kaap. Na sy matriekjaar is hy na Worcester, waar hy vir 'n ruk pastoor was. In 2011 het hy besluit om terug te keer Kaapstad toe om op sy ander passie, musiek, te fokus. Met sy kletsrym, wat uit uitstekende lirieke bestaan, daag hy ras, kultuur en taal uit om persepsies te verander wat geskoei is op vooropgestelde idees.