Перейти к содержимому

09 Oktober 2026 Afrikaanse Nuus

Pretoria FM

0:00 / 0:00

09 Oktober 2026 Afrikaanse Nuus

11 904 просмотра · 2 дн. назад
Pretoria FM
25,5 тыс. подписчиков
11 904 просмотра · 2 дн. назад
Die Departement van Binnelandse Sake het ’n direktief wat op 28 September uitgereik is teruggetrek vir die aanvaarding van aansoeke van asielsoekers uitgebrei het ná ’n uitspraak van die Konstitusionele Hof. Die Konstitusionele Hof het beslis dat sekere eggenote nie meer uitgesluit mag word van aansprake op hul gewese lewensmaat se aftreefondse tydens ’n egskeiding nie. Franse leerlinge het vandag grotendeels na hul skole teruggekeer ná weke se hewige betogings oor vervalle geboue, ’n tekort aan onderwysers en oorlaaide roosters.