Hoekom glo ons wat ons glo? I Merk: Wonder Bo Wonder Podcast
Invloed Kerk
0:00 / 0:00
Hoekom glo ons wat ons glo? I Merk: Wonder Bo Wonder Podcast
222 просмотра · 13 дней назад
Invloed Kerk
1,55 тыс. подписчиков
222 просмотра · 13 дней назад
Hoekom glo ons wat ons glo? I Merk: Wonder Bo Wonder Podcast
Geloof gaan nie net oor wat ons kan sien of verstaan nie. Die aarde en alles wat gemaak is wys alles ‘n begin punt het. God is daai punt. Dit is ’n vaste vertroue in Wie God is. Daar is genoeg bewyse.
“Geloof, egter, is sekerheid van die dinge wat gehoop word, ’n 𝗯𝗲𝘄𝘆𝘀 van die dinge wat nie gesien word nie.”
Hebreërs 11:1 AFR20
___
#WonderBoWonder #Merk #Efesiërs1 #HeiligeGees #InvloedKerk