Перейти к содержимому

Karlien van Jaarsveld & Jacob Swann - Lief (Live) (Liefde by die Dam)

Karlien van Jaarsveld

0:00 / 0:00

Karlien van Jaarsveld & Jacob Swann - Lief (Live) (Liefde by die Dam)

145 626 просмотров · 4 года назад
Karlien van Jaarsveld
13,9 тыс. подписчиков
145 626 просмотров · 4 года назад
Luister of koop 'Lief' hier - https://KarlienEnJacob.lnk.to/LiefMB Karlien van Jaarsveld sosiale media skakels: Facebook -   / karlien.van.jaarsveld   TikTok - https://vm.tiktok.com/ZMNNssJAY/ Instagram - https://instagram.com/karlienvanjaars... Jacob Swann sosiale media skakels: Facebook -   / jacobswannmusic   TikTok - https://vm.tiktok.com/ZMNNs78wT/ Instagram - https://instagram.com/jacobswann1?igs... ____________________________________________________________ Lirieke: My vrese is vergete, met jou hier aan my sy Ek is seker, als is beter, as jy vertoef by my Ek het jou lief, lief Hoe lief is jy vir my Genoeg is goed genoeg Dis goed genoeg vir my Ek het jou lief, lief Hoe lief is jy vir my Genoeg is goed genoeg Dis goed genoeg vir my Miskien praat ek te vinnig dis ‘n moontlkheid Maar ek bemin jou inniglik, ek wens ek kon jou wys Ek het jou lief, lief Hoe lief is jy vir my Genoeg is goed genoeg Dis goed genoeg vir my Ek het jou lief, lief Hoe lief is jy vir my Genoeg is goed genoeg Dis goed genoeg vir my Maar sien jy ek staan Nogsteeds hier voor jou deur So deurmekaar na alles wat gebeur het Al at ek vra is dat jy nooit vergeet Hoe dit was toe ons net ons kon wees Ek het jou lief, lief Hoe lief is jy vir my Genoeg is goed genoeg Dis goed genoeg vir my Ek het jou lief, lief Hoe lief is jy vir my Genoeg is goed genoeg Dis goed genoeg vir my