Net Jy En Ek - Hier op die vloer 🔥 Official Lyric Video | The NextGen Music Booth
The NextGen Music Booth
0:00 / 0:00
Net Jy En Ek - Hier op die vloer 🔥 Official Lyric Video | The NextGen Music Booth
1 931 просмотр · 1 месяц назад
The NextGen Music Booth
2,74 тыс. подписчиков
1 931 просмотр · 1 месяц назад
🔥 Net Jy En Ek - Hier op die vloer
The NextGen Music Booth bring vir jou hierdie vrolike Afrikaanse Pop / Dance track!
"Net jy en ek, hier op die vloer... Hou my vas en kom ons koer"
Perfek vir dansvloer, plaas partytjies, braai en almal wat net wil kuier en dans.
As jy hou van goeie Afrikaanse musiek met 'n lekker beat — hierdie song is vir jou!
Like en deel met jou mense en Subscribe vir meer Afrikaanse hits!
Spotify link:
https://open.spotify.com/artist/3WbjZ...
Apple Music:
/ the-nextgen-music-booth
Youtube Music:
/ the nextgen music booth - topic
NET JY EN EK LYRICS
Die ligte flits die sound is klip hard
Jy vang my oog jy vang my hart
Kom loop saam girl gee my net jou hand
Die ligte spin die beat slaan lekker hard
Jy kyk my vas ek voel daai spark in jou hart
Die nag is warm die vloer is heeltemal vol
Kom dans saam met my ek wil voel and lets have a Jol
Ons draai ons swaai die hele vloer gaan mal
Môre kan hulle praat ons gee nie om
Ons draai ons swaai die hele vloer gaan mal
Hier op die spot maak die vibe ons koppe dom
Net jy en ek hier op die vloer
Hou my vas en kom ons koer
Net jy en ek onder die flikkerlig
Die beat trek deur ons lyf en dit voel net reg
Net jy en ek
Net jy en ek
Dis laat nag maar ek's nog glad nie moeg
Ek's regtig bly die aand het glad verloop
Jou rooi rok swaai sodra ek jou draai
En dai smile terwyl ek jou swaai
Is vir my tog net te fraai
Los die inbox laat die fone lui
Vanaand is ons sin laat dit net lui
Jou hand in myne en jou lyfie styf teen my
Ons hou mekaar vas like there's no tommorrow
Net jy en ek hier op die vloer
Hou my vas en kom ons koer
Net jy en ek onder die flikkerlig
Die beat trek deur ons lyf en dit voel net reg
Net jy en ek
Net jy en ek
Dans nog dans nog
Moenie nou ophou nie
Sing dit hard sing dit hard
Net jy en ek hier op die vloer
Hou my vas en kom ons koer
Net jy en ek onder die flikkerlig
Die beat trek deur ons lyf en dit voel net reg
Net jy en ek
Net jy en ek
Net jy en ek
Op hierdie plek
Net jy en ek
👉Volg ons as jy nie ons Nuutste Releases wil misloop nie - Hier is on Streaming Platforms en ons Social Links.
Spotify
https://open.spotify.com/artist/3WbjZ...
Apple Music
/ the-nextgen-music-booth
Deezer
https://www.deezer.com/en/artist/3543...
Sosial Links
Tiktok
/ thenextgenmusicbooth
FaceBook
ps://web.facebook.com/profile.php?id=61566379269315
Instagram
/ thenextgenmusicbooth
The NextGen Music Booth 🇿🇦
#NetJyEnEk #AfrikaanseMusic #TheNextGenMusicBooth #AfrikaansDance #AfrikaansPop #PlaasVibes #Dansvloer #NuweAfrikaans