JACOBUS - Gat In Jou Sak (Amptelike Musiekvideo)
JACOBUS
0:00 / 0:00
JACOBUS - Gat In Jou Sak (Amptelike Musiekvideo)
38 069 просмотров · 1 год назад
JACOBUS
827 подписчиков
38 069 просмотров · 1 год назад
Luister 'Gat In Jou Sak' hier: https://JACOBUS.lnk.to/GatInJouSak
Volg vir JACOBUS op sosiale media:
Facebook: https://www.facebook.com/share/16NaAR...
Instagram: / jacobusmusiek
TikTok: / jacobusmusiek
____________________
Lirieke:
Ek sit en dink aan wat ek
Nou vir iemand kan gee
Ek sien my asem want ek
Hou van staan in die reën
Wat as ek als
Op n hoop gooi en uitgee
As ek my sak leeg maak
Sal dit beter wees?
Dalk ontmoet ek iemand
Wat dit vol sal maak
Want
Soms raak mens moeg van by
Die venster uitkyk oor die see
Dan gaan
Jy uit op Stellenbosch
Besluit dat jy weer wil probeer
En dan raak jy verlief
Gaan drink koffie of iets
Jy’s gelukkig vir maande op een
Maar as jy weer kan sien
En jou oë uitvee, is sy weg
Deur
Die gat in jou sak
Wat doen n ou wat
Als verloor wat hy vind
Wat doen n ou wat
Als bedink wat hy sing
As beter word, verbeter word
Kon als vir ewig beter saam met jou wees
Maar
Soms raak mens moeg van by
Die venster uitkyk oor die see
Dan gaan
Jy uit op Stellenbosch
Besluit dat jy weer wil probeer
En dan raak jy verlief
Gaan drink koffie of iets
Jy’s gelukkig vir maande op een
Maar as jy weer kan sien
En jou oë uitvee, is sy weg
Deur
Die gat in jou sak
In jou sak
In jou sak
In jou sak
Soms raak mens moeg van by
Die venster uitkyk oor die see
Dan gaan
Jy uit op Stellenbosch
Besluit dat jy weer wil probeer
En dan raak jy verlief
Gaan drink koffie of iets
Jys gelukkig vir maande op een
Maar as jy weer kan sien
En jou oë uitvee, is sy weg
Deur
Die gat in jou sak
In jou sak
In jou sak
In jou sak