Gr. 10 Fisika: Meganika | Beweging in een dimensie MAKLIK verduidelik
Danike Aucamp_Wiskunde en Wetenskap
0:00 / 0:00
Gr. 10 Fisika: Meganika | Beweging in een dimensie MAKLIK verduidelik
5 964 просмотра · 6 л. назад
Danike Aucamp_Wiskunde en Wetenskap
2,74 тыс. подписчиков
5 964 просмотра · 6 л. назад
In die volgende video oor meganika, kyk ons na beweging in een dimensie. Ons kyk spesifiek na die volgende:
*afstand en verplasing
*spoed en snelheid
*versnelling
*tydtikker
Tussen die teorie doen ons ook 'n klomp voorbeelde om julle te help om julle kennis toe te pas.