Перейти к содержимому

Francois van Coke | Gelukkige lewe (Lyric video)

Francois Van Coke

0:00 / 0:00

Francois van Coke | Gelukkige lewe (Lyric video)

44 092 просмотра · 1 год назад
Francois Van Coke
53 тыс. подписчиков
44 092 просмотра · 1 год назад
Luister 'DIE RUIMTE' hier: https://ffm.to/fvcdieruimte Ek was op my rug Verstik in my slaap Broek op my knieë En my knieë is lam Almal haat my Almal kwaad my Oggend van vrees Ek vra vrede vir Kersfees Seun wat gly van ‘n rots Gryp na enige iets Gelukkige lewe Gelukkig leef ek nog Te naby aan die einde Gelukkig gelewe Gelukkig leef ek nog Gevaarlik maar dis myne Gevaarlik maar dis myne Vliegtuig vertraag Maar ek’s op pad huistoe Tegnies oorweldig En die tech is te veel Want dit lief my En verstaan my Nuwe idees Vra vryheid vir Kersfees Boot wat dobber Teen die kus Gereed vir enige iets Klein bietjie pyn Maar dis myne Als is ok En die son skyn Voordat ek die emmer skop Forseer my om te vergeet