Перейти к содержимому

DIE OU APOSTEL KERK DOKTRINES vs DIE BYBEL - Henco Kruger

Henco Kruger

0:00 / 0:00

DIE OU APOSTEL KERK DOKTRINES vs DIE BYBEL - Henco Kruger

35 819 просмотров · 6 лет назад
Henco Kruger
7,86 тыс. подписчиков
35 819 просмотров · 6 лет назад
Kan die doktrines, die kategismus en die leerstellings van die Ou apostel kerk met die Bybel verdedig word? Stem hierdie beweging se leringe ooreen met wat die Bybel leer? In hierdie lesing doen ek ondersoek en weeg die verskeie leringe op teenoor die woord van die Here. Die boodskap het 'n lang inleiding omtrent 46 minute, voordat ek begin uitwys oor die verskeie leringe, kyk die video van die begin tot die einde reg deur.