Перейти к содержимому

Kruiner-skouspel in die buitelug

Roodepoort Record

0:00 / 0:00

Kruiner-skouspel in die buitelug

1 203 просмотра · 7 лет назад
Roodepoort Record
654 подписчика
1 203 просмотра · 7 лет назад
Vanaf 3 to 5 September het Laerskool Helderkruin na vier jaar weer hulle Kruiner-skouspel met 'n groot verrassing laat bewaarheid. Die leerder, van Graad RR tot Graad 7 het die buitelug verhoog op die kruiner sportsgronde aangevat met hulle danse, en tower stemme, en die gehoor was verras met ‘n spesiale optrede deur die onderwysers self.