Oorsig: Prediker
BibleProject - Afrikaans
0:00 / 0:00
Oorsig: Prediker
3 154 просмотра · 4 года назад
BibleProject - Afrikaans
8,01 тыс. подписчиков
3 154 просмотра · 4 года назад
Kyk na ons oorsigvideo van Prediker wat die letterkundige ontwerp van die boek en die gedagtegang daarvan uiteensit. Hierdie boek dwing ons om die dood en onvoorspelbare gebeurtenisse in die gesig te staar, en die uitdagings wat hulle stel vir 'n naïewe geloof in God se goedheid.
Kredietrol:
Plaaslike Afrikaanse Produksiespan: Studio Bolland, Kaapstad, Suid Afrika
Oorspronklike Engelse Inhoud en Produksie: BibleProject, Portland, Oregon, VSA
#BibleProject #bybel #Prediker