Daar is Hoop (Offisiële Liriek Video) | Ft Reinhardt Smit & Nuwe Lof
Nuwe Lof
0:00 / 0:00
Daar is Hoop (Offisiële Liriek Video) | Ft Reinhardt Smit & Nuwe Lof
5 394 просмотра · 1 год назад
Nuwe Lof
2,03 тыс. подписчиков
5 394 просмотра · 1 год назад
© 2025 Nuelight Publishing
Geskryf deur: Reinhardt Smit
Opgeneem by Doxa Deo Moot
Liriekvideo deur Kri8 Mediahouse
CCLI: 7252716
Lirieke:
Verse 1:
Ek sien U groot oorwinning,
Ek hoor die goeie nuus
Ek ken die ware liefde,
U het my uitgekies
Oooooh oh, U het my uitgekies
Oooooh oh
Verse 2:
Ek leef in U herlewing,
U maak weer alles nuut
U blaas weer nuwe lewe,
U laat U wil geskied
Oooooh oh, Heer laat U wil geskied
Oooooh oh
Chorus:
Hoop vir my wêreld, hoop vir my stad
Hoop vir my toekoms en ook vir my hart
Alles wat asem het sing dit uit
Daar is hoop, daar is hoop binne my
Verse 3:
Ek sien ‘n nuwe hemel, en die beloofde stad
Ek hoor die dankgesange, dit leef hier in my hart
Oooooh oh, dit leef hier in my hart
Oooooh oh
Bridge:
Oooooh oh, U het my uitgekies
Oooooh oh, Heer laat U wil geskied
Oooooh oh, U het my uitgekies
Oooooh oh
#nuwelof #afrikaans #aanbidding #lofprysing #daarisHoop