Перейти к содержимому

'n Onderhoud met dr Japie van Zyl

Stellenbosch University

0:00 / 0:00

'n Onderhoud met dr Japie van Zyl

11 991 просмотр · 13 лет назад
Stellenbosch University
15,5 тыс. подписчиков
11 991 просмотр · 13 лет назад
Dr Japie van Zyl is Mede-direkteur van NASA se Straalaandrywingslaboratorium (JPL). Hy is 'n oud-Matie en het onlangs op kampus gekuier. Pia Nanny het 'n onderhoud met hom gevoer. Kyk hier na die lesing wat hy op kampus aangebied het: http://bitly.com/XZv6cO