KSM Erediens | 31 Des. 2020 | Oujaarsdiens
Kerksondermure
0:00 / 0:00
KSM Erediens | 31 Des. 2020 | Oujaarsdiens
7 041 просмотр · 5 лет назад
Kerksondermure
16,2 тыс. подписчиков
7 041 просмотр · 5 лет назад
Aan die einde van 2020 wil jy vir almal sê, "Mag 2021 net 'n beter jaar wees as 2020."
Maar hoe lyk 'n gelowige se voorspoedige (goeie) lewe? Jy wil nie opeindig met 'n grafopskrif van:
“Hier lê 'n dreigement.
Hy wou nog vir die Here lewe
toe is hy dood,” nie.
Uit Galasiërs 6:7-10 deel Stephan Joubert met ons op hierdie KSM aanlyn erediens hoe om nie 'n dreigement in 2021 te wees nie, maar 'n goedgeleefde lewe te leef.
Laai die preek hier af: / multimedia-ksm
Subscribe op KSM se YouTube-kanaal: https://www.youtube.com/user/kerksond...
Volg KSM om op hoogte te bly:
Facebook: / kerksondermure
Instagram: / kerksondermure
Webwerf: https://ksm.co.za/