Перейти к содержимому

LÊ DIT NEER

Natasha du Plessis

0:00 / 0:00

LÊ DIT NEER

132 просмотра · 2 недели назад
Natasha du Plessis
791 подписчик
132 просмотра · 2 недели назад
LÊ DIT NEER Jesus dra wat jy nie meer kan dra nie! Is jou hart vandag swaar? Dra jy bekommernis, moegheid, skuld, vrees of onsekerheid oor die toekoms? Jesus sê: Kom na My toe, almal wat uitgeput en oorlaai is, en Ek sal julle rus gee.” – Matteus 11:28 Jy hoef nie alles alleen te dra nie. Jy hoef ook nie voor God voor te gee dat alles reg is nie. Hy ken jou. Hy sien jou. Hy sorg vir jou. Neem ’n paar minute om stil te word, asem te haal en dit wat jy dra aan die Here toe te vertrou. Lê dit neer. Los dit by Jesus. En vertrou Hom. Mag hierdie boodskap vir jou hoop, vrede en nuwe moed bring. #LêDitNeer #Matteus1128 #Jesus #Hoop #Geloof #Gebed #GodSeGenade #VertrouGod #Boodskap #Bybel #Preek