Перейти к содержимому

PRIME & Influencers

Mense Met Opinies

0:00 / 0:00

PRIME & Influencers

124 просмотра · 3 года назад
Mense Met Opinies
63 подписчика
124 просмотра · 3 года назад
Hierdie week gee ons ons opinie oor die nuwe Prime energy drink en hoe almal daaroor rave. Gaan die hype 'die down' of gaan die SA kids dit maintain? Jy kan nie oor Prime praat sonder om bietjie oor influencers te praat nie - en waar jy oor influencers praat... praat 'n mens ook maar oor scams. Follow Mense Met Opinies: https://linktr.ee/mmo_podcast Intro & Outro Music: "Diving Pool" by Yndian Mynah Edited by Roux Audio Visual Design by Miriek Jansen van Rensburg Intro Animation by Carla Joubert This episode features JP Roux, Anrich Stander & Hein Keyser.