Перейти к содержимому

DIE KONING KOM — IS JOU KLEED GEREED? | Yom Kippur na Sukkot #koffietyd

Menorah Tabernakel

0:00 / 0:00

DIE KONING KOM — IS JOU KLEED GEREED? | Yom Kippur na Sukkot #koffietyd

3 366 просмотров · 19 часов назад
Menorah Tabernakel
25,9 тыс. подписчиков
3 366 просмотров · 19 часов назад
Jy kan 'n uitnodiging hê… en steeds nie gereed wees vir die fees nie. #storytime Yom Kippur lê agter ons. Sukkot lê voor ons. Maar tussen die twee is daar 'n vraag wat elkeen van ons moet antwoord: Hoe lyk my kleed? Kry jou koffie. ☕️ Hierdie week vertel ek jou 'n eenvoudige storie wat dalk baie dieper sny as wat jy verwag. Die Koning kom. Is ons gereed? #koffietyd #menorahtabernakel #Sukkot Wat beteken Sukkot? Wat beteken Yom Kippur? Wat is die Loofhuttefees? Wat sê Levitikus 23 oor die feeste? Wat beteken die bruilofskleed in die Bybel? Hoe berei 'n gelowige voor vir Sukkot? 00:00 - Welkom by die Koffietyd rots in Makkeland 01:50 - Tussen twee afsprake: Van Yom Kippur tot Sukkot 03:00 - Storietyd: Die Koning se uitnodiging na die bruilofsfees 05:20 - Die skokbesef: My feeskleed is vuil en vol gate 06:50 - Fokusverskuiwing: Maak gereed vir die Koning se inspeksie 08:35 - Die profetiese betekenis van die Loofhuttefees (Tabernacles) 09:20 - Wees Heilig: Reiniging moet lei tot afsondering 10:45 - Die soeklig van die Heilige Gees: Hoe lyk jou optrede? 12:50 - Johannes 7: Strome van lewende water & Afsluiting - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - #MenorahTabernakel #FrikWeideman ***** 🔴 SUBSCRIBE (   / menorahtabernakel  ) om die bediening te ondersteun en help ons om aan te hou om mense reg oor die wêreld te bereik. Vir enige finansiele bydraes kan die volgende bankbesonderhede gebruik word: Naam: Hemivision (Pty) Ltd Registrasie Nommer: 2019/592243/07 h/a: Menorah Ministries Bank: Standard Bank Tak: Upington Tak kode: 050-704 Rekening Nommer: 02-110-876-5 Rekening Tipe: Tjek Account Internasionale Swift Nommer: SBZAZAJJ​ Kyk na die 🔗 skakels 🔗 hieronder en volg ons op ons ander SOSIALE platvorms. Volg ons op 🔵 Facebook:   / menorahtabernakel   Volg ons op 🟣 Instagram:   / menorah_tabernakel   Besoek ons 🖥️ Webtuiste: https://www.menorahtabernakel.com Besoek ons aanlyn winkel (Leringe): https://www.menorahtabernakel.com/ler... - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - Hier is ‘n paar maniere hoe JY ons kan help om hierdie kanaal te laat groei sodat ons die WOORD van YHWH kan uitdra aan almal. 1. Druk die 👍 THUMBS UP knoppie as jy van hierdie video gehou het. 2. SUBSCRIBE om deel te word van ons AANLYN FAMILIE. (As die SUBSCRIBE knoppie ROOI is dan het jy nognie deel geword nie en mis jy uit op wonderlike openbarings) 3. Nadat jy SUBSCRIBE het druk die 🔔 KLOKKIE (BELL ICON) langsaan en kies dan ALL NOTIFICATIONS om seker te maak jy kry ‘n kennisgewing ELKE keer as ons nuwe video’s plaas. 4. SHARE hierdie video op 🟦 FACEBOOK & WHATSAPP 🟩 sodat ander ook kan deel hieraan en geseën kan word met dit wat ABBA ons gegee het. Shalom Menorah Tabernakel