100ste opname agter die skerms
Die Getuienis
0:00 / 0:00
100ste opname agter die skerms
1 263 просмотра · 5 лет назад
Die Getuienis
25,6 тыс. подписчиков
1 263 просмотра · 5 лет назад
100ste opname agter die skerms!
Ons neem julle na agter die skerms, van begin tot einde. Hoe ons begin het en waar ons nou is, alles tot eer van GOD se Koninkryk.
Ons sê net dankie vir al ons familie, vriende en kykers se gebede en bydrae tot "Die Getuienis" en dan vir al gaste wat bereid was om hulle getuienisse te deel met "Die Getuienis" se kykers.
Mag ons Hemelse VADER elkeen ryklik seën!
"Subscribe" vir nog meer toekomstige video opnames.
Mag GOD jou seën!
DIe Getuienis
www.diegetuienis.co.za
#DieGetuienis
Musiek:
Purple Planet:
www.purple-planet.com
Youtube Library