Перейти к содержимому

ons het met die Jimny gaan kamp | Mabalingwe 🇿🇦

dear alicia

0:00 / 0:00

ons het met die Jimny gaan kamp | Mabalingwe 🇿🇦

1 003 просмотра · 7 дней назад
dear alicia
23 подписчика
1 003 просмотра · 7 дней назад
🏕️ ’n Naweek in Mabalingwe! Ons naweek was vol Jimnys, 4x4-avonture, diere, kamp opslaan, braai, mooi uitsigte en baie lekker oomblikke saam met my gunsteling mens. Kom kuier saam met ons by Mabalingwe vir ’n naweek in die bosveld, met lekker avonture, mooi natuur en natuurlik ’n bietjie chaos ook! Net besig om klein oomblikke en herinneringe van my twintigs vas te vang, een avontuur op ’n slag. Daar kom nog baie meer avonture! 📸 Filmed with iPhone 16 plus and Canon PowerShot SX530 HS. #KampVlog #SuidAfrika #Mabalingwe #CampingVlog #SouthAfrica