HIER IS U KERK lirieke video | Neil Büchner & Jandré Viljoen (Sending & Getuienis)
Neil Büchner
0:00 / 0:00
HIER IS U KERK lirieke video | Neil Büchner & Jandré Viljoen (Sending & Getuienis)
8 752 просмотра · 6 лет назад
Neil Büchner
438 подписчиков
8 752 просмотра · 6 лет назад
'n Lied deur Jesaja 42 geïnspireer.
Mag dit vir jou motiveer
om met die krag van die Heilige Gees
'n draer van God se hoop te wees
daar waar jy is.
LIRIEKE
HIER IS DIE KERK
Gebaseer op Jes 42
Hier is U kerk, U stel ons aan
Ons is gekies, U gee ons U guns
Laat U Gees oor ons elkeen kom
Maak, Heer, U wil deur ons bekend
Net soos dit is, dat mense dit ken
Laat U Gees oor ons elkeen kom
Laat ons dien met ons lewe
Waar ons is U liefde bring
Elke mens sien as U tempel
Deur genade U goedheid bewys
Waar U kerk van U liefde getuig
Hier is U kerk, U stel ons aan
Ons is gekies, U gee ons U guns
Laat U Gees oor ons elkeen kom
Maak, Heer, U wil deur ons bekend
Net soos dit is, dat mense dit ken
Laat U Gees oor ons elkeen kom
Laat ons dien met ons lewe
Waar ons is U liefde bring
Elke mens sien as U tempel
Deur genade U goedheid bewys
Waar U kerk van U liefde getuig
Laat ons dien met ons lewe
Waar ons is U liefde bring
Elke mens sien as U tempel
Deur genade U goedheid bewys
Waar U kerk van U liefde getuig
Hier is U kerk, ons is gekies
Hier is U kerk, ons is gekies
Hier is U kerk
Woorde: Neil Büchner & Jandré Viljoen
Musiek: Neil Büchner
Publishing: Mighty Rivers Publishing
CCLI: # 7003820
BLADMUSIEK
http://flam.kerkmusiek.co.za/product/...