Rietkuil Beeswagter | Giet jou eie beton-beeswagters op die plaas
Farmspace
0:00 / 0:00
Rietkuil Beeswagter | Giet jou eie beton-beeswagters op die plaas
37 846 просмотров · 5 дней назад
Farmspace
29,2 тыс. подписчиков
37 846 просмотров · 5 дней назад
Rietkuil Beeswagter | Giet jou eie beton-beeswagters op die plaas
Sewe hekke en tot 28 keer in en uit die bakkie tydens een rit het Johnnie Lourens laat besluit: daar moet ’n beter plan wees.
So het die Rietkuil Beeswagter ontstaan. Met die modulêre gietvorm kan boere hul eie beton-beeswagters giet soos en wanneer hulle dit nodig kry op die plaas.
Kyk hoe die oplossing werk en besoek:
https://rietkuilbeeswagter.co.za/#kon... of kontak Johnnie direk op 082 825 7147.
#RietkuilBeeswagter #Beesboerdery #Boeremaakplan #FarmSpace #OnsPraatBoer
00:00 Sewe hekke en 28 keer uit die bakkie
00:16 Johnnie Lourens vertel
00:31 Die probleem met gewone plaashekke
00:52 Hoe die Rietkuil Beeswagter ontstaan het
01:18 Hoe die modulêre gietvorm werk
01:48 Giet jou eie beton-beeswagter
02:20 Waar dit op die plaas gebruik kan word
02:48 Die voordeel vir die boer
03:15 Rietkuil Beeswagter-webwerf en kontakbesonderhede