Перейти к содержимому

God het ons nooit gelos nie | Ronald en Esmé Barnard se getuienis

Gesinskerk

0:00 / 0:00

God het ons nooit gelos nie | Ronald en Esmé Barnard se getuienis

489 просмотров · 18 ч назад
Gesinskerk
11,7 тыс. подписчиков
489 просмотров · 18 ч назад
Wat soos ’n mediese krisis begin het, het tot ’n onverwagte ontdekking gelei: Ronald het nierkanker gehad. In hierdie persoonlike getuienis vertel Ronald en Esmé Barnard van hul pad deur moeilike tye, hoe Ronald se geloof verander het, en hoe hulle vandag terugkyk en God se hand raaksien — selfs in oomblikke wat hulle destyds nie verstaan het nie. Van pynlike ervarings met die kerk tot die vreugde van ’n geestelike tuiste by Tygerberg Gesinskerk, deel hulle ’n verhaal van genade, geloof en dankbaarheid. Hul boodskap? Dit is nooit te laat om jou oë en jou hart vir die Here oop te maak nie. Kyk saam en deel die boodskap met iemand wat dit nodig het. Teken in op ons kanaal om die res van die reeks te volg. Indien jy Jesus wil leer ken as jou Verlosser, dan is hierdie Bybelstudie 'n moet! Laai dit gerus hier af: https://www.bybelstudie.co.za/e-boeke WHATSAPP COMMUNITY GROEP https://chat.whatsapp.com/LaXQgdTHtrp... KONTAK VORM Maak gerus ook met ons kontak. Kontakvorm: https://gesinskerk.breezechms.com/for... KONTAK DIE KERKKANTOOR: info@gesinskerk.co.za 087 2555 827 VOLG ONS AANLYN BY: Facebook: www.facebook.com/gesinskerk Instagram: www.instagram.com/gesinskerk Webtuiste: www.gesinskerk.co.za #Getuienis #GodIsGoed #TygerbergGesinskerk